MUZTEXT
Текст песни Karoonag - Coenie De Villiers, Karen Zoid
Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Karoonag , исполнителя -Coenie De Villiers
Выберите на какой язык перевести:
|
| As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld |
| En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; |
| As die tweeling en die kreef |
| Kotteljons oor Beaufort-Wes |
| En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet |
| Ruik jy katbos en kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand |
| Ruik jy katbos en kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand, hier vanaand |
| In die môre as dit blou word |
| En die amber wolke roer as die son sy eerste lig |
| Oor die bitterboela stoot; |
| As die trein by Noupoort fluit |
| En dit wegraak in die wind |
| En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant |
| Ruik jy katbos en kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand |
| Ruik jy katbos en ruik jy kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand, hier vanaand |
| Ruik jy katbos en ruik jy kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand |
| Ruik jy katbos en ruik jy kambro |
| As dit reën in die Kleinkaroo |
| My hantamwind |
| My optelkind |
| Vanaand, by my vanaand |
Поделитесь текстом песни:
Напишите что вы думаете о тексте песни!
Другие песни исполнителя:
| Название | Год |
|---|
| 2021 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2020 |
| 2017 |
| 2002 |
| 2010 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2017 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2017 |
| 2017 |
| 2017 |