| Hosh tokolosh |
| Awe bra hoe lyk dit |
| Neetjies |
| Awe kaptydelik |
| Oukie doukie a boer en n soutie |
| Chips en n toby awe daars nie vout nie |
| Shmaak too fancy too sexy |
| Eksie perfeksie ente memetsheet |
| Sexy koereksie kind op die backseat |
| Jack lat die trek skiet |
| Lank in die petsheet |
| Pont van die lont |
| Kom ons fok n ront |
| Rand op n pond |
| Glip gly oor die grond |
| Fokit stopit |
| Too much of n muchness |
| Befuck shit |
| Kap it move soos n Muppet |
| Hand in jou puppet |
| Aggg nee sies |
| Beweeg iets |
| Skud rond en beleef iets |
| Dis ons jah |
| Lat die foken tanies grons jah |
| Dis stonsh bra |
| Luister vir die gegons dae |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |
| Jah |
| Yes gazelle |
| Awe bra jack |
| Luister ek hoor die tokolosie is back |
| Rerig oh fok wies bang |
| Kom ons gan voor die tokolosie ons vang |
| Boeta bou mah jou bed op die klippe |
| Lat die plek pop soos n pyp fol pitte |
| Die hutte die sweet die laat nag parties |
| Sweatheart vanaand gan jy nie slap nie |
| Dis die nag wat die toklosie rond slyp |
| Weg in die dag mah venag gan hy uit kryp |
| Grrrreat move in die donker |
| In by die kerk en uit by die tronke |
| Kam in my sokkie en ent in my oor |
| Arme mah poppie reg om te boor |
| Hoor hoor top van die food chain |
| Parow en gazelle is duk foken myn |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |
| Hostokolsh wat soek jy in my bos |
| Wach it jy moet my vrou uit los |
| Se hoshtokolsh wat soek jy hier |
| Ek klap jou want jy steel my bier |
| Se hostokolsh wat soek jy in my bos |
| Wach it jy moet my vrou uit los |
| Se hoshtokelosh |
| Hoshtokelosh |
| Hoshtokke |
| Hoshtokke |
| Hoshtokkelosh |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |
| Tokolosie gan jou vangalangang |
| As jy hardloop in die gangalangang |
| Hoekom lyk jy dan so bangalangang |
| Want hy pik jou soos n slangalangang |