Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Bloubek, исполнителя - Jack Parow. Песня из альбома Nag Van Die Lang Pette (Double Album), в жанре Рэп и хип-хоп
Дата выпуска: 11.02.2014
Возрастные ограничения: 18+
Лейбл звукозаписи: Tunecore
Язык песни: Африкаанс
Bloubek |
Almal bly stil want dis Parow wat nou rap |
As jy weer terug praat, los ek jou met 'n blou bek |
Bloubek bloubek |
Yo I’m still right here |
Still f-f-f-f-fresh |
Still… |
Still no contest |
You still complaining |
I’m still making hits |
I’m still top of the charts you’re still… z-z-z-z-zef |
Mense betaal my bar tab soos mense op die interweb |
The only friends you have is on the fokken internet |
I eat fokken hipsters and shit out fixie bites |
Steeds … when I cook, fry and eat the mic |
What? Jack Parow, he’s still not gone? |
This is King Kong kinders en the road’s still long |
En the full truck with the pink bicycle on the rear |
In the back pissing in bottles and selling you craft beer |
Jou ma sê bly weg van dié ouens met die hangbroeke |
Ek kom na jou kerk bazaar en support in die pannekoeke |
Almal bly stil want dis Parow wat nou rap |
En as jy weer terug praat, los ek jou met 'n blou bek |
Bloubek, bloubek |
Hold up, stop; die vuurwarmste is terug |
Parow’s back to kill katte, skryf 'n berig |
Sit só terug |
Staan op, drop down to the floor |
The monster eats beats, raps … galore |
Yo it’s old school, my kamer is met He-Man versier |
Gooi 'n house party met streamers teen die muur |
Moenie praat met die champion |
Los kolle op jou panty want ek rap só fancy |
Almal wag met … |
Om the sien wat ek gaan drop |
So baie bass… |
Mens su sweer dis 'n makeup shop |
Die monster is hier |
Die spook van donker gat |
Dis Ingrid fokken Jonker |
Laat die land in die see in stap |
Almal bly stil want dis Parow wat nou rap |
En as jy were terug praat, poes ek jou met die bloubek |