Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни #Ekbly, исполнителя - Juanita Du Plessis
Дата выпуска: 27.02.2020
Язык песни: Африкаанс
#Ekbly |
Nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag |
En nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die Kalahari |
prag |
Al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou |
verlang |
In ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart |
Ek mis jou my mense my taal |
Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, Suid Afrika |
Waar die Weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan |
voel |
Waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar Tafelberg vir my nag kom sê |
In jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal |
nooit vergaan |
In my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf |
My land, my mense my taal |
Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou |
En as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou |
Suid Afrika, ek vir jou |
Suid Afrika my land my tand |
Suid Afrika ooh, Suid Afrika ooh |
Suid Afrika |