Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Die Heelal , исполнителя - Janie BayДата выпуска: 03.09.2020
Язык песни: Нидерландский
Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Die Heelal , исполнителя - Janie BayDie Heelal |
| Jou by ‘n show ontmoet |
| Rooi wyn in my bloed |
| My bene bewe |
| Wonder in jou oë |
| In jou oë |
| Van dae na weke |
| Onder die maan |
| Ons maak mekaar se sinne klaar |
| Soveel meer geraak |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Na als wat gebeur het nie |
| Na als wat ons deur is nie |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Nie vriende of verliefdes |
| Dis wat ons gekies het |
| As jy aan my raak |
| Weet ek dit is waar |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Ek en jy |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Ons het verdwaal |
| Mekaar vertel |
| Jou vasgehou |
| Ek kan onthou |
| Dis nou verby |
| Ons is okay |
| Gebruik jou hande |
| Jy maak als reg |
| Jou vuur brand |
| My twyfel weg |
| Jy maak als reg |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Na als wat gebeur het nie |
| Na als wat ons deur is nie |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Nie vriende of verliefdes |
| Dis wat ons gekies het |
| As jy aan my raak |
| Weet ek dit is waar |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Ek en jy |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Jy kan my my nie blame nie |
| Moet ook nie maak soos jy weet nie |
| As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie |
| I love hard, so break-ups it maak seer hier |
| Vertroue is ‘n gips vir my hart moet dit nie breek nie |
| Want dit recover nog van ‘n ontevrede verlede van al my ex’e flops |
| Ek is op ‘n pos as n ou ek doenit leka mos, ken dit ook baby girl jy weet ons |
| kan for life mos so leka blok |
| So baba sê maar vir my |
| Want ek en jy loop mos die lange lyn |
| Ons sal nooit kan net brasse bly |
| So baby ons moet vry tot laat verstaan jy my |
| Ons moet dit maak werk tussen ek en jy |
| Maak my lewe leka djy |
| Als van jou so reg vir my |
| Chise ek is uit, dankie Janie Bay |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Na als wat gebeur het nie |
| Na als wat ons deur is nie |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Nie vriende of verliefdes |
| Dis wat ons gekies het |
| As jy aan my raak |
| Weet ek dit is waar |
| Ons kan nooit weer net vriende wees nie |
| Ek en jy |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ek en jy en |
| Ons en die heelal |
| Название | Год |
|---|---|
| Pedestrian | 2015 |
| Back Die Bokke ft. Justin Vega | 2019 |
| Deur Druk ft. Early B | 2020 |
| Blomme | 2021 |
| Moet Vat | 2021 |
| Forward | 2021 |
| Die Beats Amazing ft. Early B | 2018 |
| Blesser | 2018 |
| Potte ft. Jack Parow, Justin Vega | 2018 |
| Ben Ten | 2018 |
| Filters | 2018 |
| Forever Or Never ft. Anny | 2021 |
| Duk Vir Drugs | 2018 |
| As Ek Geweet Het ft. emo adams | 2018 |
| Bid Vir Pouse | 2018 |
| Friendzone | 2018 |
| Intro | 2018 |
| Watch Wat Julle Praat | 2018 |
| Amen | 2018 |
| Jy Maak Eyes | 2018 |