Текст песни Naweeklyfie - Lianie May, Jay

Naweeklyfie - Lianie May, Jay
Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Naweeklyfie , исполнителя -Lianie May
В жанре:Африканская музыка
Дата выпуска:13.05.2014
Язык песни:Африкаанс

Выберите на какой язык перевести:

Naweeklyfie
Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk maak my minder vyandig
En wil jy vat vat vat aan my hand
En le my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand
Ons trek dit reg deur die dag en aand
Wys my jou naweek lyfie
Jy’s in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding raak mal mal mal mal
Mal tot die dak inval
Ons liplek lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat j aan het
Moenie skaam wees nie praat net
Kom fluister sag sag sag in my oor
En se my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas vas vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed op vryf
Wys my jou naweek lyfie
Jy’s in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding raak mal mal mal mal
Mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk maak my minder vyandig
Wys my jou naweek lyfie
Jys in vir n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding raak mal mal mal mal
Mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfiel

Поделитесь текстом песни:

Напишите что вы думаете о тексте песни!

Другие песни исполнителя:

НазваниеГод
2009
2019
2009
2014
2019
2020
2021
2013
2017
2012
She Cried
ft. Jay, The Americans, Jay, The Americans
2014
2011
2018
2018
2018
2018
2018
2018
2018
2018