Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Da Vat Hy, исполнителя - Jay.
Дата выпуска: 23.07.2020
Язык песни: Африкаанс
Da Vat Hy |
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings |
Maak hom mooi, maak hom sag |
Maak hom mak, maak hom joune |
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy |
Vleisie op die kole, broodjie in die oond |
Was die tyd van ons lewe 'n aand om te onthou |
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy |
Niks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke |
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort |
Dis besigheid voor en partytjie van agter |
Gooi hom in die son dat hy refs optel |
Da' vat hy |
Da' vat hy |
Want 'n warm patat laat die skote klap |
Da' vat hy |
Da' vat hy |
Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe |
Da' vat hy |
O my bokkie da' vat hy |
Donkie jare laas het die speakers so geraas |
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars |
Da' vat hy |
Hmmm, my bokkie da' vat hy |
Met jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry |
Ons het gejol, gebaklei, het 'n kabriolet gery |
Da' vat hy |
O my bokkie da' vat hy |
Niks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke |
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort |
Dis besigheid voor en partytjie van agter |
Gooi hom in die son dat hy refs optel |
Da' vat hy |
Da' vat hy |
Want 'n warm patat laat die skote klap |
Da' vat hy |
Da' vat hy |
Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe |
Da' vat hy |
O my bokkie da' vat hy |
Los jou houding by die huis en ek kry jou op die dansvloer |
(O da' vat hy) |
Ek het lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou |