Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Tequila En Gin , исполнителя - AppelДата выпуска: 31.10.2019
Язык песни: Африкаанс
Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Tequila En Gin , исполнителя - AppelTequila En Gin |
| Kan ek aan jou vuur vat |
| Is jou kole wat met my praat |
| Sien jou in die skuur skat |
| Met jou John Deere kappie aan |
| Wys vir my jou grond pad |
| Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande |
| Sal ek ploeg vir jou tyd |
| Sys nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie |
| Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die |
| Sys ‘n boeremeisie |
| Oe ja sys ‘n boere meisie |
| Sy lyk vir my soos tequila en gin |
| ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
| Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
| Ek sien haar dans soos die |
| Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
| Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
| Vra my of ek vas dans |
| Sys die meel op hierdie skuur se vloer |
| Dinge raak nou warm |
| Oh hel sy toor met hierdie boer |
| Gryp my aan die arm |
| Sy sê bokkie nou isit jy |
| Dis net in die Vrystaat |
| Waar jy haar hart sal kry |
| Sy dra die uitvoer lemoene |
| Sy staan uit bo die res |
| Sys ‘n boeremeisie |
| Oe ja sys ‘n boere meisie |
| Sy lyk vir my soos tequila en gin |
| ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
| Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
| Ek sien haar dans soos die |
| Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
| Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
| Sy lyk vir my soos tequila en gin |
| ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
| Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
| Ek sien haar dans soos die |
| Sy lyk vir my soos tequila en gin |
| ‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
| Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
| Ek sien haar dans soos die |
| Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
| Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
| Название | Год |
|---|---|
| Bailemos Twist Otra Vez ft. Mann | 2015 |
| Nonna | 2019 |
| So Bly Jy Glo My Vrind | 2019 |
| LOCO | 2020 |
| Boeredans | 2019 |
| Patriot | 2019 |
| Brandewyn En Coca Cola | 2019 |
| F250 | 2019 |
| Jou Land | 2019 |
| Bloed Wat Roep | 2019 |
| 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) | 2019 |
| Hier Sal Jy Boer | 2021 |