| Almal is hier is ‘n mandjie dans |
| Die kos gepak in ‘n Checkers sak |
| Gekookte eier met Aromat |
| Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack |
| Die kinders speel in die agter grond |
| Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hie rond |
| ‘n Jägermeister maak die maag gesond |
| En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond |
| Almal dans, almal dans |
| Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere |
| Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere |
| Almal dans, almal dans |
| Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare |
| Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien |
| Dis so lekker by ‘n boeredans |
| Slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar |
| En ek ‘n Christmas wurm speel ‘n boere waltz |
| En die gees loop hoog in die skuur vanaand |
| Want ons dans alweer in Afrikaans |
| Die bakkie staan tot moertoe gone |
| Van heine en vere trek die boere saam |
| Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom |
| Tot die honde huil en my skoon ma brom |