MUZTEXT
Текст песни Bloed Wat Roep - Appel
Информация о песне На данной странице вы можете ознакомиться с текстом песни Bloed Wat Roep , исполнителя -Appel
В жанре:Африканская музыка
Выберите на какой язык перевести:
|
| Al maak ons mekaar so seer |
| Probeer ons nog ‘n laaste keer |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Ek groet jou met ‘n half oop deur |
| Want ek weet ek sien jou eendag weer |
| Want die bloed sal roep |
| Ja |
| Welkom by my hart se deur |
| Verf met goud op elke liewe skeer |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Welkom by my hart se huis |
| Familie is die siel se kruis |
| Dis die bloed wat roep |
| Net die bloed wat my roep |
| Die bloed wat roep |
| Daar is iets |
| Want jy staan nou in ‘n vreemde land |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Welkom by my hart se deur |
| Verf met goud op elke liewe skeer |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Welkom by my hart se huis |
| Familie is die siel se kruis |
| Dis die bloed wat roep |
| Net die bloed wat my roep |
| Die bloed wat roep |
| Waar prente van jou mense hang |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Welkom by my hart se deur |
| Verf met goud op elke liewe skeer |
| Dis die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Welkom by my hart se huis |
| Familie is die siel se kruis |
| Dis die bloed wat roep |
| Net die bloed wat my roep |
| Die bloed wat roep |
| Dis die bloed wat roep |
| Net die die bloed wat my roep |
| Die bloed wat roep |
Поделитесь текстом песни:
Напишите что вы думаете о тексте песни!
Другие песни исполнителя:
| Название | Год |
|---|
| 2015 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2021 |