
Дата выпуска: 23.06.2016
Язык песни: Африкаанс
Woestersous |
As jy kom kuier |
Maak jy my suiker |
'n bietjie onstabeliel |
Dan eet ek tjoklits |
As jy my vasdruk |
Raak ek net koorsig |
Brand soos Tabasco sous |
Hier in my are |
Jy gee my kilojoules |
Maar dit is alles cool |
Ek smaak jou stukkend soos woestersous |
Soos bacon, eiers en jam op toast |
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou |
Maak jy my honger vir meer van jou |
Ek is verslaaf aan jou soos aromat |
Jy smaak soos melktert hier in my bek |
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap |
Maak jy my net soveel meer lus vir jou |
(Lus vir jou 2) |
As jy my French kiss |
Raak dit fantasies |
Ek soek jou hotcross buns |
Vergeet van Banting |
As ons karfoefel |
My pols raak tjoepstil |
Kan jy die dokter bel? |
Jy smaak soos vetkoek |
Jy gee my carbo load |
Maar ek sien glad nie fout |
Ek smaak jou stukkend soos woestersous |
Soos bacon, eiers en jam op toast |
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou |
Maak jy my honger vir meer van jou |
Ek is verslaaf aan jou soos aromat |
Jy smaak soos melktert hier in my bek |
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap |
Maak jy my net soveel meer lus vir jou |
Tim Noakes sê ek eet te veel |
Maar ek nie hy verstaan nie nee |
Ek het klaar gespeel |
Want jou lyfie stoot my cholesterol op |
Proe net so lekker soos Jelly Tots |
Weigh Less dink ek skep te veel |
Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel |
Want jou lippies maak my belt te styf |
En ek doop jou in my kofdie soos boere beskuit |
Ek smaak jou stukkend soos woestersous |
Soos bacon, eiers en jam op toast |
Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou |
Maak jy my honger vir meer van jou |
Ek is verslaaf aan jou soos aromat |
Jy smaak soos melktert hier in my bek |
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap |
Maak jy my net soveel meer lus vir jou |
Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap |
Maak jy my net soveel meer lus vir jou |
Lus vir jou 2 |